Jinx

Showing posts with label The Transmissionary Six. Show all posts
Showing posts with label The Transmissionary Six. Show all posts

Sunday, March 21, 2010

Willard Grant Conspiracy


Willard Grant Conspiracy is 'n Amerikaanse groep met net Robert Fisher as permanente lid. Meer as dertig ander lede vanoor ons aardbol was al deel gewees van hul opnamesessies. Robert het gesê: "As iemand sê dat hulle speel saam met ons, dan het hy waarskynlik nie!" Robert was aanvanklik geïnspireer deur die Howe Gelb van Giant Sand. Sy Americana styl en stem word met dié van John Cale en Johnny Cash vergelyk
In 2000 het Robert terug verhuis na die huis van sy jeug, in die Palmdale / Lancaster gebied van die suidelike CA, waar beide Frank Zappa en Captain Beefheart grootgeword het. Die kunstenaar beskryf dit as "... 'n landbou-oase in die middel van die woestyn - turksvye plase saam sit met, die lug, landelike en hoë-tegnologie, mense in die sleepwaens in die middel van nêrens.
Daar is ruimte hier en dit laat jou toe om 'n klomp dinge te doen".
Paul Austen en Terri Moeller (ex The Walkabouts) is nou deel van
The TransmissionarySix
Kristen Hersh en Eckman ook van The Walkabouts was deel van die Regard The End opname.


is nog voorbeelde van hul musiek.