Willard Grant Conspiracy is 'n Amerikaanse groep met net Robert Fisher as permanente lid. Meer as dertig ander lede vanoor ons aardbol was al deel gewees van hul opnamesessies. Robert het gesê: "As iemand sê dat hulle speel saam met ons, dan het hy waarskynlik nie!" Robert was aanvanklik geïnspireer deur die Howe Gelb van Giant Sand. Sy Americana styl en stem word met dié van John Cale en Johnny Cash vergelyk
In 2000 het Robert terug verhuis na die huis van sy jeug, in die Palmdale / Lancaster gebied van die suidelike CA, waar beide Frank Zappa en Captain Beefheart grootgeword het. Die kunstenaar beskryf dit as "... 'n landbou-oase in die middel van die woestyn - turksvye plase saam sit met, die lug, landelike en hoë-tegnologie, mense in die sleepwaens in die middel van nêrens.
Daar is ruimte hier en dit laat jou toe om 'n klomp dinge te doen".
Paul Austen en Terri Moeller (ex The Walkabouts) is nou deel van
The TransmissionarySix
Kristen Hersh en Eckman ook van The Walkabouts was deel van die Regard The End opname.
Kristen Hersh en Eckman ook van The Walkabouts was deel van die Regard The End opname.
is nog voorbeelde van hul musiek.
Anton
ReplyDeleteWillard Grant Conspiracy is gereeld in my cd player.
Lirieke wat altyd wys waar Robert Fisher se hart is. By die downtrodden, die wat agter gelaat is en die desperates. 'n Groot man met 'n Groter hart en 'n booming voice.
Great musiek, so gotiese Americana met hope siel.
My gunsteling song van hulle is Evening Mass.
she comes alone every evening
lights as many candles
as she can afford
500 empty seats along the aisle
1000 empty tears in every stain glass window
chorus
and, oh, the greedy come a calling
and, oh, the needy come wanting again
and, oh, the desperate come a courting'
the lord has come up
empty again
sweat stains on the mattress ticking
they're drunk inside a memory
40 watts dimly light
the motel bedroom
where gideon's words
will not save them
chorus
he comes alone every evening
degenerates into his bottle
he's long since lost any meaning
1000 blows are just to many
for one man to absorb
chorus
Kon ongelukkig nie 'n ordentlike video optel
Nog 'n slow burning song van hulle:
The Suffering Song
http://www.youtube.com/watch?v=8nizKQzqsq8
Nice man nice.
ReplyDeleteHet jy nog goed van Tranmissionary Six?