Jinx

Rock On, Ancient Queen




Op 62, nadat sy meer as 10 jaar gelede 'n album opgeneem het kom Stevie Nicks met 'n nuwe album vorendag.
 Het my cd eers vandag gekry en scan nog deur, maar ek is mal oor "Cheaper than Free en Italian Summer"
Hierdie is 'n voorskou :



So skryf die New Yorker  oor hierdie album.
Daar is ook bespiegelinge van 'n moontlike Fleetwwood Mac reünie!



Nie sleg vir iemand wat maar toevallig, omdat sy Lyndsey Buckingham se nooi  was, in die band opgeneem is nie?