Jinx

Wednesday, March 31, 2010

The Black Heart Procession

"Ons was in die eerste plek nie eens regtig van plan om 'n band te wees nie. " So sê Tobias Nathaniel, pianis en die een helfte van die brein en die hart van The Black Heart Procession.
Ons wou net 'n breek vat en iets anders doen as ThreeMilePilot.
Ghettoblaster beskryf hul musiek as die soort musiek wat jy vir jou ex in haar woonstel los as klankbaan van jou selfmoord!
Dis egter baie meer as nog 'n tiener angs-album, dis eensaam, hartseer, donker maar fantasties.
Hul eerste opnames het net uit Pall Jenkins en Tobias Nathaniel bestaan. Na twaalf jaar en tien albums het hulle met hul laaste album "Six" weer teruggekeer na hul "wortels".
Waar hulle gebruik gemaak het van 'n groot aantal kunstenaars op hul laaste albums, is Six weer net hul twee bymekaar.






Hierdie is nog'n paar mooi snitte:
TheWaiter
TheFix
Rats

1 comment:

  1. Hallo Anton
    Laat weet of jy comment gekry het ?
    Jy moet ook anthou dit vat tyd om n site bekend te kry ! so wees maar geduldig !
    cheers
    Cavin

    ReplyDelete