Jinx

Here We Go Again.

Ek weet nie of ek maar net vroeg musiek  vrot was en maar swak smaak had nie, maar ek was in '74 nog op die grens en een van ons bevelvoerders druk een aand hierdie kasset in die betamax  van die menasietent.   Ek was hooked en verlief:



Kry gister hierdie Ray Charles tribuut:


Meer oor die opname:


You Don't Know Me

Alles wat jy wil weet van die opname hier .
Cryin' Time